PDF EPUB Brandwaterkom By Alexander Strachan – dugisits.co.za


  • Paperback
  • 224
  • Brandwaterkom
  • Alexander Strachan
  • Afrikaans
  • 23 August 2020
  • null

Alexander Strachan ↠ 9 Read

Brandwaterkom Read & Download Ë E-book, or Kindle E-pub Alexander Strachan ↠ 9 Read Read Brandwaterkom Alexander Strachan se Brandwaterkom is ’n dubbelloop roman Dit is enersyds ’n aangrypende bloedstollende verhaal oor die lewe van. Brandwaterkom is nie n maklike lees nie maar dis n verhaal eintlik twee in een wat jou vat en nie weer laat los nie Dit kies nie kant tussen Boer en Brit in die Anglo Boereoorlog nie Dit vertel net hoe dit was Wat dit wel uitlig sonder melodrama is dat die boere eintlik hardkoppig voort baklei het lank nadat dit wel duidelik geword het dat hulle dalk n paar veldslae kon wen maar nooit die hele oorlog nie En daardeur uiteindelik alles verloor het en hul vroue en kinders onderwerp het aan die ontberinge van die konsentrasiekampe Natuurlik het die Engelse vuil gespeel wat dit betref maar enige redelike mens moet weet wanneer om die wit vlag te hys En die hartseerste is dat soveel boere ter dood veroordeel is deur hul eie mense slegs omdat hulle nie meer wou veg nie Was dit werklik hoogverraad Ons sal seker elkeen sy eie oordeel daaroor h Ek lees nie maklik n boek twee keer nie maar Brandwaterkom is n boek wat mens weer moet lees want ek dink nie mens kan werklik alles raak lees met die eerste lees nie Esther en Bullet se storie is ook nog daar Dis meer as n storie dis n ervaring

Free download Ë E-book, or Kindle E-pub ↠ Alexander StrachanBrandwaterkom

Brandwaterkom Read & Download Ë E-book, or Kindle E-pub Alexander Strachan ↠ 9 Read Read Brandwaterkom Een van die berugste Boereoffisiere andersyds is dit ’n boeiende ondersoek na die verleidelike soms selfs verraderlike manier waarop. Ek is oor die algemeen nogal lief vir boeke met n Boereoorlog tema maar hierdie was v r bo my vuurmaakplek Ek het uitgehou en aangehou en uiteindelik die boek klaargemaak maar kan steeds nie kop of stert uitmaak van die storielyn nie

Read Brandwaterkom

Brandwaterkom Read & Download Ë E-book, or Kindle E-pub Alexander Strachan ↠ 9 Read Read Brandwaterkom Verhale van ons besit neem en ons verbeelding op loop jaag Met verbluffende vernuf trek Strachan albei snellers van die roman gelyk a. Hierdie verhaal bly nog n hele rukkie by jou nadat jy die laaste bladsy gelees het Dit spreek soveel temas aan dat ek einlik dink dit moet weer gelees word Dit was nie n maklike boek om te lees nie maar dit is baie goed geskryf Strachan laat jou wonder oor die oorlog oor die joiners oor die verlies en deurentyd is dit moeilik om kant te kies Wat my die meeste by my spook is die verteller se storie Die lewe is nooit so swart en wit dat die een kant se gewete heeltemal skoon is na n oorlog nie hierdie verhaal het dit net weer mooi uitgelig Verseker die moeite werd om te lees